{"product_id":"9780798185769","title":"Bloedbande","description":"\u003cp\u003eInspekteur Adriaan Kruger en Karien is baie gelukkig met hulle relatief rustige lewe op die dorpie Overberg: sy verwag hulle tweeling en hy word tot kaptein bevorder. Maar  twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ’n jong meisie, en dít wat lyk na ’n bloedige gesinsmoord. En soms wil dit lyk of daar ’n verband is tussen dié twee misdade . . .\u003c\/p\u003e","brand":"Eleanor Baker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53212370927934,"sku":"9780798185769","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798185769.jpg?v=1774274434","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798185769","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}