{"product_id":"9780798185875","title":"Rillers: Omnibus 2","description":"\u003cp\u003eTwee van François Bloemhof mees geliefde grilstories in een boek. In Hospitaaltyd word Rudi deur 'n geheimsinnige brief in 'n lokval gelei. Daar is al drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery. Maar hoekom tree die kinders so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? In Donkerwoud kom die tweelingbroers Tiaan en Rolf gou agter die woud rondom hul eksentrieke Tante Olga se huis steek 'n donker geheim weg, wanneer grieselrige stemme uit die bome begin roep . . .\u003c\/p\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53515706007870,"sku":"9780798185875","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798185875.jpg?v=1779200980","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798185875","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}