{"product_id":"9780798185912","title":"Dierestories vir Slaaptyd: Soete Drome Saam Met die Groot Vyf","description":"\u003cp\u003eSê goeienag saam met Ollie die Olifant, Lara die Luiperd, Bertie die Buffel, Rienie die Renoster en Louis die Leeu in hierdie pragtige versameling slaaptydstories. Elke verhaal neem klein hartjies op ’n gerusstellende avontuur saam met die Groot Vyf deur die Afrika-bosveld. Die stories hanteer temas soos gehoorsaamheid, hoe om vrese te oorkom, vriendelikheid, moed en die warmte van ’n liefdevolle gesin.’n Heerlike voorleesboek wat ouers en kinders aand ná aand saam kan geniet.\u003c\/p\u003e","brand":"Hugo De Wet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53316537155902,"sku":"9780798185912","price":202.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798185912.jpg?v=1776261706","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798185912","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}