{"product_id":"9780798186186","title":"'n Knippie moord","description":"\u003cp\u003eKlara Beyers, voormalige joernalis, bestuur deesdae ’n gastehuis op Somersee. Sy is heldersiende en kan onheil aanvoel, veral wanneer dit op haar drempel staan. Soos die oggend toe Dewald Rademeyer by die gastehuis opdaag. ’n Dag later word Dewald se lyk met ’n naaldwerkskêr in sy nek gevind. Om haar onskuld te bewys, begin Klara self na leidrade soek. Dít dryf kolonel Biesenbach teen die mure uit.  Humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters. En natuurlik ook ’n tikkie romanse.\u003c\/p\u003e","brand":"Elsa Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53134122647870,"sku":"9780798186186","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798186186.png?v=1779953338","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798186186","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}