{"product_id":"9780798186346","title":"Steierwerk","description":"\u003cp\u003eSteierwerk bestaan uit 71 sonnette ryk aan ’n uiteenlopende ervaringswêreld. Benewens reis- en liefdesverse is daar die digterlike gesprek met groot geeste soos NP van Wyk Louw, Wilma Stockenström, William Shakespeare, TS Eliot en John Keats, asook ekfrastiese verse oor visuele kunswerk, en gedigte oor musiek en argitektuur. Soos die titel suggereer, dien bogenoemde impulse as stellasies waarmee Myburg sy verse bou. Steierwerk is getuigskrif van Myburg se fyn en serebrale vakmanskap.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Myburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53316536959294,"sku":"9780798186346","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798186346.jpg?v=1776261706","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798186346","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}