{"product_id":"9780798186537","title":"Kaptein Onderbroek: Die Eerste Maltrap-Manga","description":"\u003cp\u003eDie wêreldwye trefferreeks is terug! Die eerste maltrap-manga volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.\u003c\/p\u003e","brand":"Dav Pilkey","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53739782242622,"sku":"9780798186537","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780798186537.jpg?v=1781274421","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798186537","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}