{"product_id":"9780798634809","title":"Van Die Banke Op Die Planke","description":"Die toneelstukke in hierdie boek kan met groot vrug in die klaskamer gelees en bespreek word, maar hulle is eintlik bedoel om opgevoer te word. Daar is iets vir elke smaak; skreeusnaakse geheime en misverstande tussen mense, die bekoring van Afrika-legendes en self 'n besoek van 'n ander planeet af. Om the help om elke toneelstuk beter te verstaan, is daar ook verklarings van moeilike woorde, interessante vrae en 'n hele verskeidenheid van aktiwiteite rondom die tema van die stuk.","brand":"Van Wyk, Elise van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45861529682238,"sku":"9780798634809","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780798634809_676ea2eb-a26b-4e08-b125-ad74c0238e03.jpg?v=1707328451","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798634809","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}