{"product_id":"9780799389289","title":"Jock van die Bosveld en ander ware dierestories","description":"Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.","brand":"Wendy Maartens, Alex van Houwelingen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45862507053374,"sku":"9780799389289","price":197.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9780799389289_c7e7fb53-7296-4d22-ae5c-dde9e6306dd2.jpg?v=1707328674","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780799389289","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}