{"product_id":"9780799389494","title":"Reenboogrant Maats: Omnibus 2","description":"Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angsDie hansworsTeddie se geheim","brand":"Reenboogrant Maats: Omnibus 2","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50498084307262,"sku":"9780799389494","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9780799389494.jpg?v=1745353035","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780799389494","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}