{"product_id":"9781415306635","title":"Dagbeplanner vir die vrou 2010","description":"Die eietydse uitgawes van die Dagbeplanner vir die vrou 2010 is ontwerp met die jonger mark in gedagte en beskik-baar in twee vars, moderne omslae, met relevante inhoud wat nuwe sprankel by jou lewe sal voeg. Kenmerke sluit in: Daaglikse oordenkings deur Este Geldenhuys, Uittreksels uit, Daar's net een soos jy! deur Paula White, Handige lysies, wenke en inligting. Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kon- takbesonderhede vir universiteite Jaarbeplanner, begroting en kalenders, Maandbeplanners.","brand":"Exclusive Books ZA NEW","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378702012734,"sku":"9781415306635","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415306635_a3754c99-1a20-4caa-b7c7-a5cbb11eb2f9.jpg?v=1707449181","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415306635","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}