{"product_id":"9781415307083","title":"Wat op aarde is aan die gang?","description":"Daar word baie oor die eindtye in die Bybel geskryf en daar bestaan verskeie teoriee oor die onderwerp. Tog is dit vir die gewone mens moeilik om al die inligting bymekaar te sit om ’n prentjie te vorm van hoe die eindtye regtig sal wees. In Wat op aarde is aan die gang? identifiseer die New York Times-topverkoperskrywer, dr.David Jeremiah, die tien belangrikste Bybelse professiee aan die hand van hedendaagse wereldgebeure.","brand":"D. Jeremiah","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378706305342,"sku":"9781415307083","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415307083_a237459b-a516-43c9-910e-923c9211fc98.jpg?v=1707449182","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415307083","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}