{"product_id":"9781415308172","title":"Liefde-revolusie","description":"Joyce Meyer glo die wereld het ’n revolusie nodig, nie ’n revolusie van politiek, ekonomie of tegnologie nie, maar ’n revolusie van liefde. Sy glo ons moet elkeen ’n revolusie beleef en begin om elke dag liefde uit te oefen teenoor ander mense. Joyce wil he hierdie liefde moet versprei – van mens tot mens, van huis tot huis, van stad tot stad – totdat die ou kultuur van selfsug en hebsug plek maak vir ’n nuwe kultuur van omgee vir ander. Liefde-revolusie is nie net ’n oproep tot aksie nie, dis ’n oproep om te wees: om die mens te wees wat uit jou pad gaan om iemand aan te moedig wat mismoedig is, om die een te wees wat vir ’n vreemdeling glimlag, om die een te wees wat gewillig is om iets te doen al word jy nie daarvoor vergoed nie. Dit is juis die paradoks: as jy iets doen sonder om vergoed te word daarvoor, is dit wat jy kry dikwels veel groter.","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378724360510,"sku":"9781415308172","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415308172_69a251a0-92dd-4797-a389-76f15e3b09e8.jpg?v=1707449187","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415308172","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}