{"product_id":"9781415311745","title":"Leef in liefde, wees vervuld","description":"'n Pragtige volkleur-geskenkboek met inspirerende aanhalings van Joyce Meyer en ander skrywers. Dit bevat volkleurfoto's, word gedruk op hoe gehalte glanspapier en maak deel uit van die Joyce Meyer Dagbeplanner 2012-reeks. Die inhoud sal jou daaraan herinner dat God die beste vir jou wil he en jou help om liefde uit te leef en jou drome te laat waar word. Dit bevat aanhalings soos: Liefde motiveer 'n mens om elke dag op te staan en aan te gaan.","brand":"Exclusive Books ZA NEW","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378746118462,"sku":"9781415311745","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415311745_fd3a830e-1631-4519-8f4a-8f55065a8b72.jpg?v=1707449186","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415311745","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}