{"product_id":"9781415324356","title":"Met innige simpatie","description":"Wanneer iemand wat jy ken swaarkry of ’n geliefde aan die dood afgestaan het, weet ’n mens nie altyd wat om te se of hoe om so iemand te bemoedig nie. Met innige simpatie is die ideale manier om te wys jy gee om. Dit bevat bemoedigende, vertroostende aanhalings – kort genoeg om te lees wanneer jy nie energie het om te konsentreer nie, en veel waardevoller as ’n kaartjie wat na ’n week of twee in die snippermandjie beland. Met innige simpatie bevat: plek vir ’n persoonlike boodskappie; vertroostende, bemoedigende aanhalings; volkleurfoto’s gedruk op hoe gehalte glanspapier.","brand":"Exclusive Books ZA NEW","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378726392126,"sku":"9781415324356","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415324356_2528ead7-8041-4229-afb0-b7190b0052a8.jpg?v=1707449191","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415324356","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}