{"product_id":"9781415324370","title":"Ek dink aan jou","description":"Wanneer iemand wat jy ken swaarkry en deur 'n moeilike tyd gaan, weet 'n mens nie altyd wat om te se of hoe om so iemand te bemoedig nie. Ek dink aan jou is die ideale manier om te wys jy gee om. Dit bevat bemoedigende, inspirerende aanhalings – kort genoeg om te lees wanneer jy nie tyd of lus het vir lang hoofstukke nie, en veel waardevoller as 'n kaartjie wat na ’n week of twee in die snippermandjie beland. Ek dink aan jou bevat: Plek vir 'n persoonlike boodskappie; Inspirerende, bemoedigende aanhalings; Volkleurfoto’s gedruk op hoe gehalte glanspapier.","brand":"Exclusive Books ZA NEW","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378726752574,"sku":"9781415324370","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415324370_2a191a7e-f313-452d-b0d6-469b25b57ae7.jpg?v=1707449191","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415324370","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}