{"product_id":"9781415332504","title":"Bestem Tot Geestelike Groei","description":"Elke mens is bestem om geestelik te groei. In hierdie hersiene uitgawe stip Dirkie van der Spuy die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskryf die mylpale op hierdie pad in eenvoudige, maar lewensveranderende taal, en wys onder meer op die belangrikheid van geestelike wedergeboorte, vervulling met die Heilige Gees, God se Woord, getuienis, gehoorsaamheid, diensbaarheid en innerlike genesing.    Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n groeipad na n dieper verhouding met God. Ontdek die volheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.","brand":"Dirkie Van Der Spuy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378752475454,"sku":"9781415332504","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415332504_f9c9c244-eb03-4067-8d31-5e5013f29146.jpg?v=1707449195","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415332504","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}