{"product_id":"9781415335024","title":"Daaglikse Beloftes","description":"God se Woord is vol van beloftes wat Hy aan elkeen van ons gee vir die baie seisoene en situasies wat ons deur die loop van ons lewe ervaar. Hierdie beloftes is vir ons persoonlik bedoel - om ons te bemoedig, ons vrese te stil, ons gees te vernuwe en ons geloof te versterk. God gee hierdie beloftes vir ons, ons moet dit net glo en ons eie maak sodat ons elke dag volgens sy Woord kan leef.","brand":"Exclusive Books ZA NEW","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378814112062,"sku":"9781415335024","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415335024_394434c2-e147-4a2e-8fa1-485dbf35ce3e.jpg?v=1707449196","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415335024","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}