{"product_id":"9781415335536","title":"Goeie Werke Of God","description":"Dit wil voorkom of die terme \"goed\" en \"God\" deesdae sinoniem is. Ons glo dat dit wat oor die algemeen as goed beskou word, in lyn met God se wil moet wees. Vrygewigheid, nederigheid, geregtigheid - goed. Selfsugtigheid, arrogansie, wreedheid - boos.    Die onderskeid blyk tog duidelik te wees. Maar is dit al wat dit behels? Indien \"goed\" dan so voor die hand liggend is, hoekom se die Bybel dan dat ons onderskeidingsvermoe moet he om dit te identifiseer? Goeie werke of God? is nie net nog 'n selfhelp-boodskap nie.    Hierdie boek sal baie meer doen as om jou te vra om jou gedrag en gesindheid te verander. Dit sal jou in staat stel om op so 'n vlak met God te kommunikeer dat dit elke aspek van jou lewe sal verander.","brand":"John Bevere","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378761421118,"sku":"9781415335536","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415335536_8ed7facb-3472-4d39-84f5-de139602f1ac.jpg?v=1707449195","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415335536","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}