{"product_id":"9781415336649","title":"Verlos Van Stres","description":"Ellelange doenlyste, finansiele onsekerheid, die druk om relevant te bly in die werkplek, die bedreiging van siekte . . . G'n wonder so baie mense ly aan stres, bekommernis en angsaanvalle nie.    Hierdie steurnisse is ook nie net onskuldige emosionele toestande nie - dit lei tot werklike siektes soos depressie en hartkwale. Maar daar is goeie nuus: Stres kan uit jou lewe verban word! In Verlos van stres wys Joseph Prince jou hoe om die stres en bekommernis wat sinoniem is met ons moderne lewe te verdryf.    Die Here het nie beplan vir jou om onder die swaar juk van stres te leef nie, Hy wil sy Goddelike rus vir jou he. Leer hoe om ontslae te raak van stres en sien hoe God se genade en voorsiening onbelemmerd in jou lewe vloei.","brand":"Joseph Prince","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378792878398,"sku":"9781415336649","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415336649_9a1e2cf2-72d2-434b-ba4b-855ced74964e.jpg?v=1707449196","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415336649","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}