{"product_id":"9781415337875","title":"My Jesus-Bybel Met Handsvatsel","description":"Help jou kind om Jesus te leer ken . . . Kinders hou daarvan om die stories te lees oor die Een wat vir hulle die liefste is! My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies.    Met 'n stewige hardebandomslag en handvatseltjie sal jou kinders dit baie geniet om hierdie boekie oral saam te dra. Hierdie titel fokus op die geboorte, lewe, sterfte en opstanding van Jesus Christus.","brand":"Berghof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46378801791294,"sku":"9781415337875","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415337875_a0fc0dc8-7e95-43fb-8703-a36fa5e3195a.jpg?v=1707449200","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415337875","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}