{"product_id":"9781415341940","title":"Van Ongenooi na Ingenooi","description":"Van ongenooi na ingenooi is werklikheidsfiksie gebaseer op die ware verhaal van trauma en verlies en uiteindelike aanvaarding in die lewe van 'n jong vrou en haar gesin. Dit is ook die verhaal van ware vriendskap. Na 'n besoek aan 'n chirurg word ulseratiewe kolitis by Tanja gediagnoseer en sy moet hoor dat dit reeds haar rektum en kolon aangetas het.    Die dokter hanteer egter nie die saak as spoedeisend nie, verseker haar dat sy maar kan gaan vakansie hou. Die uiteinde is katastrofies. Tanja se kolon perforeer en sy sterf byna aan inwendige bloeding. Tientalle besoeke aan die hospitaal volg en sy moet vir die res van haar lewe met 'n stomasak saamleef. Na haar ontslag besef en ondervind sy watter letsels die ongenooide siekte, trauma en aanhegsel aan haar liggaam en emosies laat.","brand":"Maretha Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46379263689022,"sku":"9781415341940","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781415341940_172a43ac-bd16-436a-b5a1-f728a68e9324.jpg?v=1707449209","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781415341940","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}