{"product_id":"9781485300854","title":"Asterix by die Olimpiese Spele","description":"Die atlete van die antieke wereld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliers skryf ook in, maar hulle beleef 'n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is 'n opkikker. Kan die Galliers die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie? Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.","brand":"Rene Goscinny","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46802004508990,"sku":"9781485300854","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485300854_a566c93c-7431-4ae5-a7cc-e0a2ebd81ccf.jpg?v=1707490151","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485300854","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}