{"product_id":"9781485308508","title":"Karnaval van die Diere","description":"Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geinspireer deur die komponis Camille Saint-Saens se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saens se werk is geinspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie, olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14 bewegings wat vir twee klaviere en 'n kamerorkes geskryf is.    Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by Human \u0026amp; Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels, Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.","brand":"Philip de Vos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46802025873726,"sku":"9781485308508","price":197.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485308508.jpg?v=1707490172","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485308508","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}