{"product_id":"9781485309758","title":"heerser van die ringe","description":"Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens die se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf, is dit die begin van onvoorsiene avonture. Eers verdwyn Bilbo spoorloos en dan daag die towenaar Ghandalf op met die nuus dat Frodo in lewensgevaar verkeer: wie ook al in besit is van die Ring, vertel Ghandalf, sal uiteindelik deur die korrupterende mag daarvan verwoes word. Daar is net een uitweg: om die Skeure van Verdoemenis in die dieptes van die Vuurberg te vind, die Ring daarin te gooi en dit so vir ewig buite die bereik van die Vyand te plaas. Saam met sy kamerade Sam, Mannetjies en Pippin val Frodo in die pad met die hoop om die donker mag van Sauron vir altyd te verslaan.","brand":"Exclusive Books Online","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46802028986686,"sku":"9781485309758","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485309758_8357fa98-4e36-468f-8b18-fb381de8fe7e.jpg?v=1707490172","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485309758","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}