{"product_id":"9781485310730","title":"Asterix in België","description":"Wie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliers? Die Galliers en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel ... Asterix in Belgie is die 24ste boek in die gewilde Asterix-reeks.","brand":"Rene Goscinny","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189211877694,"sku":"9781485310730","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485310730_cfac4a04-1552-42f0-8942-62486dade255.jpg?v=1707490177","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485310730","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}