{"product_id":"9781485311829","title":"Dingeth","description":"Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nog goed he! Op 'n dag besluit Klara sy wil 'n DINGETH he, maar daar is net een probleem. Wat is 'n DINGETH? Mnr. en mev.    Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om 'n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe. Maar gaan hulle ooit 'n DINGETH kry?","brand":"David Walliams","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46802038325566,"sku":"9781485311829","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485311829_0c43d7bd-8047-4b31-ae39-b30519fbcf3c.jpg?v=1707490183","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485311829","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}