{"product_id":"9781485311850","title":"Anatomicum","description":"In Anatomicum word die werking van die menslike liggaam in die fynste besonderhede verduidelik. Hoe lyk jou liggaam aan die binnekant? Hoe word spiere gebruik om emosies te wys? Hoe groei 'n mens uit een enkele sel? Wanneer jy deur hierdie museum in drukvorm blaai, sal jy die wonders van die menslike liggaam in al sy glorie te ontdek.","brand":"Jennifer Z. Paxton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46802037080382,"sku":"9781485311850","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485311850_b86cec86-09bb-4ae4-9659-f73631fe5231.jpg?v=1707490183","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485311850","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}