{"product_id":"9781485312291","title":"Rietrotte en die Stropers 4","description":"Uiteindelik kan Daniel en sy vriende vir 'n naweek na die plot gaan en ontspan -  en sommer ook wegkom van Peet wat al weer op hulle spoor is. Maar Daniel se sussie, Chrissie, is siek met iets wat aansteeklik lyk en die dokter het gese hulle mag nie naby haar kom nie.    Daniel vind die perfekte oplossing: Hulle kan langs die rivier kamp! Terwyl hulle met binnebande in die rivier afdryf, sien hulle iets wat verdag lyk by oom Giel Larson se plek. Dalk is dit niks, maar se nou die oom is werklik in die moeilikheid. Hulle rustige kampnaweek raak baie vinnig baie gevaarlik wanneer hulle gaan ondersoek instel ... Kamp is nie vir sissies nie!","brand":"Nerine Ahlers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46802041340222,"sku":"9781485312291","price":202.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781485312291_6c002256-7c85-4019-8277-7bef2495750c.jpg?v=1707490184","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781485312291","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}