{"product_id":"9781770079120","title":"Veldgids tot Bome van Suider-Afrika","description":"Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak die gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.\r\n\r\nSuider-Afrika het 'n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en die wat waarskynlik die meeste teegekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto's van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.","brand":"Braam van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47031870095678,"sku":"9781770079120","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781770079120_acdc6d3c-ec18-47bd-936e-87510088b581.jpg?v=1707616999","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781770079120","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}