{"product_id":"9781770310568","title":"Dag vir dag met Jesus","description":"Maak Jesus elke dag 'n kosbare werklikheid in jou lewe. Gebruik jy Bybeldagboeke om jou te begelei om nadir aan die Woord en ons Here te groei? Wil jy Jesus goed leer ken? Dan is hierdie dagboek met genoeg dagstukke vir 'n hele jaar die uitnodiging aan jou om geestelik te groei, bemoedig te word en uitgedaag te word om dag vir dag saam met Jesus te leef. Die skrywer sal jou hart aanraak en jou verstand. Hy sal jou help om die historiese Jesus van die Bybel beter te leer ken, en Hom uit die verse van die Evangelies – een vir elke dag – voor jou laat gestalte kry. Hy sal jou leer om liefde, bewondering en waardering vir Jesus van Nasaret te he. Die oordenkings in Dag vir dag met Jesus skilder met woorde ons Verlosser se werke op aarde, sodat jou verstaan van Hom groter sal word. Dan kan jou uitleef van die waarheid oor Jesus sterker getuig oor Hom – elke dag van jou lewe.","brand":"Isak Burger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47032219599166,"sku":"9781770310568","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781770310568.jpg?v=1707617229","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781770310568","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}