{"product_id":"9781775844143","title":"Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika","description":"Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe \u0026amp; Skerpioene van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid spinagtiges wat in die streek voorkom. Met behulp van volkleur foto's en maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene spesies wat in Suider-Afrika voorkom, kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke gewoontes.","brand":"Tracey Hawthorne","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189388366142,"sku":"9781775844143","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781775844143_850bae00-de51-471f-800e-8728ac75adde.jpg?v=1707618589","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781775844143","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}