{"product_id":"9781775844280","title":"Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika","description":"Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid diere van die streek. Met behulp van volkleurfoto's en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene dierespesies in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.","brand":"Sean Fraser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47034821181758,"sku":"9781775844280","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781775844280_6d243be5-1d46-4d6e-8bf7-385628a2393a.jpg?v=1707618589","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781775844280","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}