{"product_id":"9781775847519","title":"’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika","description":"Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identi kasie, voortplanting en gif.\r\n\r\nKenmerke van hierdie boek:\r\n• Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.\r\n• Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.\r\n• Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.\r\n• ’n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identi seer.\r\n• Hoofstukke oor klassi kasie en identi kasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.\r\n\r\nHierdie omvattende gids sal van onskatbare waarde wees vir herpeteloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers en enigeen wat meer van slange wil weet.","brand":"Johan Marais","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47034827931966,"sku":"9781775847519","price":595.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781775847519_7701882a-2240-482b-bde9-aa857c571d6e.jpg?v=1707618594","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781775847519","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}