{"product_id":"9781775848332","title":"Kinders se voëls van Suider-Afrika","description":"Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse  aminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identi seer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 tre ende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.","brand":"Hélène Loon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47479422943550,"sku":"9781775848332","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781775848332_ce2840f4-bdb4-4045-9e13-67090c7997e9.jpg?v=1715031424","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781775848332","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}