{"product_id":"9781776072071","title":"Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal","description":"Best Books Eksamenhulp bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te le. Elke hoofstuk bevat 'n begrips- en hersieningstoets. Dit bevat ook wenke en raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3.    Die boek le die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie in. Dit is 'n oefenboek om tot Graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir Graad 11 en 12 te gebruik.","brand":"Venish","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47034933018942,"sku":"9781776072071","price":289.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776072071_84308cd8-7053-443e-a73d-26774a9b6619.jpg?v=1707618642","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781776072071","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}