{"product_id":"9781776073221","title":"Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en Leesoefenboek","description":"Best Books Eksamenhulp vir Graad 9 Huistaal le die grondslag vir sukses in die senior fase met opsommings, wat duidelike progressie van elke taalstruktuur en -konvensie volg, soos wat die KABV vereis. Hierdie oefenboek bied die Huistaal-leerder die geleentheid om nuwe kennis toe te pas deur middel van taaloefeninge, begrips- en hersieningstoetse en nege konsepvraestelle vir Vraestel 1 (ses) en Vraestel 3 (drie).","brand":"Voges","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47034933739838,"sku":"9781776073221","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776073221_701a0768-4ed8-4d5c-b39a-f147517d3e20.jpg?v=1707618643","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781776073221","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}