FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die Stellenbosch-Mafia

Pieter du Toit

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 270.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 270 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 45.00 per month!
      3x monthly payments of R 90.00 with
      4x fortnightly payments of R 67.50 with

      Op die skilderagtige universiteitsdorp Stellenbosch woon van Suid-Afrika se rykste individue – hulle is almal mans, Afrikaanssprekend en stinkryk.

      Die EFF-leier Julius Malema verwys bitsig na hulle as die “Stellenbosch-mafia” en beskou hulle as die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Hul kritici kla oor hul invloed op die staat en die ekonomie, maar wie is hierdie ongelooflike ryk individue werklik en watter invloed het hulle regtig?

      Die gewilde skrywer en bekroonde joernalis Pieter du Toit het gaan ondersoek instel op Stellenbosch, wat as een van die mees welvarende dorpe en ’n hoeksteen van die Afrikanerdom beskryf kan word. Dié dorp is immers die geboorteplek van talle Afrikaner-intellektuele, politieke leiers, asook vele sakemanne en hul sakeryke.

      Du Toit kyk krities na hierdie klub van miljardêrs: Wie is hulle en belangriker nog, hoe is hulle onderling verbind? Watter netwerke het ontstaan danksy raadlidmaatskappe, alliansies en familieverbintenisse? Hy beskryf ook die opkoms van Markus Jooste en die impak wat die Steinhoff-skandaal gehad het.

      Uiteindelik probeer hy vasstel of daar werklik ’n sogenaamde mafia bestaan en of hulle inderdaad soveel beheer oor die Suid-Afrikaanse sakelewe en samelewing uitoefen as wat talle dink.

      CONTRIBUTORS: Pieter du Toit EAN: 9781776194384 COUNTRY: South Africa PAGES: 288 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: Nonfiction/ Current Affairs WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account