{"product_id":"9781776194551","title":"Op Safari - Plakker- \u0026 speletjiesboek","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDis ’n nuwe dag in die bosveld en leeu en sy groep dierevriende besluit on saam on ’n avontuur te vertrek.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWil jy saamgaan? Daar is baie prente om in te kleur, woordsoekspeletjies, blokraaie en ander aktiwiteite.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar is ook ’n dubbelbladsy propvol plakkers om die pragtige landskap agter in die boek mee te versier.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball South Africa","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51644356526398,"sku":"9781776194551","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781776194551.jpg?v=1745487393","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781776194551","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}