{"product_id":"9781776352937","title":"Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe","description":"Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...","brand":"Tania Brink","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189411533118,"sku":"9781776352937","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776352937_2330ab5f-02e3-48c2-8700-56921069f565.jpg?v=1707618700","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781776352937","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}