{"product_id":"9781776353460","title":"My hart is oppi plaas! Idioom \u0026 gesegde-inkleurboek","description":"Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-die-broek idioom-inkleurboek.","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46189413335358,"sku":"9781776353460","price":157.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781776353460_48556b79-2fb3-4ce0-9b25-dc2ca0fd68a4.jpg?v=1707618700","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781776353460","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}