FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Ready to gift SANTA SAFE
    Sien jy my nou?

Sien jy my nou?

Sien jy my nou?

    Product form
      FORMAT:
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      6x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with
      Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ’n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná ’n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is ’n skaduwee van die mens wat hy was en ’n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam ’n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?
      CONTRIBUTORS: Sien jy my nou? EAN: 9781779870100 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Fantasy WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Romance, Modern and Contemporary romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Verskuilde identiteit vir Monica

      Die uitdagende titel en die pragtige voorblad het gemaak dat ek sommer graag hierdie nuwe Romanza in die subgenre: Medies, wou lees.
      Ses jaar gelede het Monica ’n besluit geneem wat nou ’n dilemma veroorsaak. Sy is die aangewese persoon om vir Johan te versorg ná ’n ernstige ongeluk, maar dit gaan lol as hy moet uitvind wie sy werklik is. ’n Ander naam, veranderde stemtoon en ’n ander houding, asook ’n paar naaste mense se geheimhouding blyk die enigste uitweg te wees.
      Of die plan gaan werk, en wat die ontknoping gaan oplewer, laat ek liefs aan die lesers oor om self te bepaal. Ek is nie een honderd persent oortuig van die geloofwaardigheid van die opset nie, maar die storie lees tog lekker en die ontwikkelende verhouding, wat ’n gegewe is vir ’n suksesvolle romanse, is nie uitgesluit nie.
      Romanza is die gewilde druknaam van Lapa Uitgewers

      Ciska Olivier bestuur saam met haar man ’n oord in Omaruru, Namibië. Met haar man se aanmoediging en haar alewige verbeelding het sy gereeld tyd gekry om te skryf en ná sy ’n elektroniese skryfkursus deur Madelie Human – toe reeds een van haar gunstelingskrywers – voltooi het, is haar skrywersdroom uiteindelik in 2018 bewaarheid.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account