{"product_id":"9781779870773","title":"Leer my liefkry","description":"\u003cp\u003eLiham Vermaak, ’n suksesvolle entrepreneur, se streng reëls en koue houding keer dat ’n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap. Landrie wil die wêreld gaan sien en nie gering geskat word as ’n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoefte om hom te leer liefkry word groter as haar droom om die sakewêreld te verower. Gaan hulle ’n plek in mekaar se harte kan vind?\u003c\/p\u003e","brand":"Louise van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52397775257918,"sku":"9781779870773","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779870773.jpg?v=1761185789","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781779870773","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}