{"product_id":"9781779871367","title":"n Doodgewone meisie","description":"\u003cp\u003eFiona Viviers, ’n suksesvolle ortotis is in ’n ongelukkige verhouding vasgevang. Anton Bruwer, ’n enkellopende spysenier, help Fiona in ’n ongemaklike situasie. Die insident beland op die internet en Anton word as ’n held gesien, wat hom dwing om verder betrokke te raak. Fiona waardeer sy hulp, al hou sy nie daarvan om “gered” te word nie. Gaan sy hom die kans gee om ’n tikkie towerkrag in haar lewe te bring?\u003c\/p\u003e","brand":"Marilé Cloete","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52449257161022,"sku":"9781779871367","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779871367.jpg?v=1761277533","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781779871367","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}