{"product_id":"9781779880581","title":"Riviere in die wildernis","description":"\u003cp\u003eIn die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sykaalvoet en sonder pretensie by die Here sit. Daar waar sy met Hom kangesels oor haar soeke en seer, want sy weet dat Hy gewillig en met deernisluister.Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur diejare daardie paaie gevleg met haar onwrikbare geloof gestap het. In hierdiepoëtiese teks vol beeldspraak en vloeiende kreatiwiteit gesels sy oor kwesbaregrepe uit haar lewe. Sy deel met die leser haar ondersoeke in die Woord,die suiwer leringe van Jesus, sielvolle gedigte, lirieke en diep persoonlikegewaarwordinge.In Riviere in die wildernis leer ons Karlien ken soos nog nooit tevore nie.In haar arms het sy al lewe, siekte en dood vasgehou en geleer hoe om, of dieHere nou gee óf neem, steeds ’n halleluja te sing.\u003c\/p\u003e","brand":"Karlien van Jaarsveld","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52403251446078,"sku":"9781779880581","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779880581.jpg?v=1761196108","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781779880581","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}