FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Lea gaan skool toe

Lea gaan skool toe

Lea gaan skool toe

    Product form
      FORMAT:
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      6x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with
      Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea; wat net soos haar boetie Ben; ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig ’n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
      CONTRIBUTORS: Lea gaan skool toe EAN: 9781779880642 COUNTRY: South Africa PAGES: 32 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Concepts / Senses & Sensation, JUVENILE FICTION / School & Education WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Picture storybooks, Early years: first experiences, Children’s / Teenage fiction: School stories

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Goeie raad vir vrees en onsekerheid

      Dit was met ’n tikkie nostalgie wat ek Zuleka Smit se nuwe kinderboek, Lea gaan skool toe, gelees het. Watter mamma onthou nie daardie maagpyn wat saamloop met onsekerheid of vrees nie? Ouers het ’n boek soos hierdie nodig om hulle te herinner hoe werklik die gevoel van verwerping, van nie inpas nie, geen vriende nie, nuwe skool en derglike situasies vir ’n kind kan wees.
      Die mamma in ons verhaal volg die goeie weg, naamlik om vir Lea te herinner dat Jesus lief is vir haar en dat sy vir Hom kosbaar is. Die waarde van vriendskap is ook ’n belangrike tema wat aandag kry.
      Soos met die Ben-boeke, is ek verstom oor die illustrasies, of eerder, kunswerke, van Johann Strauss. Inhoudelik, en esteties, is dit ’n pragboek. Dit is uitgegee deur Luca, die geestelike druknaam van Lapa Uitgewers. Dit is ‘n ideale kersgeskenk vir beginnerlesers, of om voor te lees vir outjies van ongeveer ses jaar en ouer.

      Zuléka Smit is ’n lief-vir-die-lewe kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met ’n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad; maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoërskool Albertinia voltooi het; het Zuléka ná skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 jaar haar lewe daaraan wy om klein mensies voor te berei vir die lewe en ’n stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by ’n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is getroud met Johan. Hulle het twee kinders; Karli en Heini. Sy is die skrywer van Ben gaan skool toe (2022); Ben en die groot toets (2023) en Ben en die boelies (2024).

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account