{"product_id":"9781779890528","title":"Voël-safari Aktiwiteitsboek","description":"\u003cp\u003eHierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteiteen fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangerstot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal virkinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe,kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in watnuuskierigheid en kreatiwiteit aanwakker. Soos kinders speelspeeldie aktiwiteite voltooi, leer hulle meer oor die geveerdevriende in hul tuin én in die wildernis.\u003c\/p\u003e","brand":"Heléne Booyens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52665525043518,"sku":"9781779890528","price":197.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781779890528.jpg?v=1764684152","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781779890528","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}