{"product_id":"9781875001163","title":"Decoupage","description":"Decoupage geniet tans wereldwyd ongekende bloei as gunsteling-tydverdryf. Dit verg min kapitaal, kan tuis gedoen word, en vind aanklank by mense van alle ouderdomme. Dit bied 'n kykie op decoupage as tradisionele kunshandwerk en dek all aspekte van die tydverdryf, van voorbereiding tot spesifieke afwerkings. Die teks is propvol nuttige inligting, wenke en waardevlolle advies, en vertel jou hoe om artikels met 'n professionele voorkoms te maak en algemene slaggate te vermy. Volledige aanwysings word aangevul deur stap-vir-stap foto's van al die tegnieke wat gebruik word. Die titel is geskik vir beginners sowel as meer ervare handwerkers.","brand":"Tracy Boomer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47745669398846,"sku":"9781875001163","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781875001163_1f9c1d39-9cb1-4a88-9f7b-6aa4340078d9.jpg?v=1707641841","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781875001163","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}