{"product_id":"9781920389680","title":"My Eerste Bybelstories","description":"Die eenvoudige, lewendige teks en groot, kleurryke illustrasies maak die stories in hierdie boek die ideale manier vir jong kinders om met die Bybel kennis te maak. Van die stories in hierdie boek: Noag en sy groot boot; Die storie van Moses; Dawid en Goliat; Daniel in die leeukuil; Abraham en sy seun; Josef en sy broers; Jesus se vriende; Vyf duisend mense kry kos; Die goedhartige man; Die verlore seun; Die Paasverhaal.","brand":"Exclusive Books ZA NEW","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47707350237502,"sku":"9781920389680","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781920389680.jpg?v=1707648850","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781920389680","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}