{"product_id":"9781920479541","title":"2013 Handwerkers-dagbeplanner","description":"Benewens die standaard-inhoud van alle dagbeplanners, bied hierdie boek 'n magdom inligting van besondere nut vir handwerkers. Die kreatiewe aanbieding, met handwerkwenke en gedagtes oor skeppende werk, sal handwerkers inspireer waar hulle ook al is. Ingesluit is: 12 hanwerkprojekte in volkleur. Terminologie, toerusting en benodigdhede vir daardie handwerk. Handwerkwenke en gesegdes. 'n Adres- en telefoonlys van handwerkwinkels landswyd. Inligting oor hoe om jou handwerk in verdienste te omskep. Metrieke inligting relevant vir handwerkers en papiergroottes. Kleurinligting. Jaarbeplanner met al die belangrikste handwerkgeleenthede. Gelukstrekkings wat meer as R11 500 se pryse op die spel het, asook kortings by medewerkers in die bedryf.","brand":"Monean Winterbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47707335557438,"sku":"9781920479541","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781920479541.jpg?v=1707648879","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781920479541","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}