{"product_id":"9781928530039","title":"Davy Samaai: Kampioen van die Struggle","description":"Hierdie boek het ontstaan as 'n verhaal oor die lewe van 'n besonderse mens: David Samaai. Maar baie gou besef jy dat dit eintlik 'n boek oor 'n baie besonderse familie, die Samaai-familie woonagtig in Paarl, is. Davy Samaai was 'n legendariese tennisspeler, 'n begaafde musikant, 'n inspirerende skoolhoof of hardwerkende onderwyser. Hy het ook met sy voorbeeld gelei.","brand":"le Cordeur","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47706811695422,"sku":"9781928530039","price":10.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781928530039_3d5f9f8d-89f5-4528-8f1e-0bfcff91f239.jpg?v=1707651270","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781928530039","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}